Huisgenoot

PITSTOP VOOR DIE KANSEL

WANNEER ’n mens sy naam hoor, dink jy dalk aan hoe hy met verbysterende spoed op sy motorfiets om draaie sny, of jy onthou sy rekord verlede jaar in die Italiaanse MotoGP vir die vinnigste spoed nóg op ’n Grand Prix-motorfiets: 366,1 km/h.

Maar dit was ’n heel ander Brad Binder wat op ’n sonnige dag in Desember op die Molenvliet-landgoed aan die oewer van die Banghoekrivier op Stellenbosch aangekom het. Hy het sy spesiaal ontwerpte leerpak en valhelm verruil vir ’n statige snyerspak, en sy motorfiets was nêrens te sien nie.

Hierdie dag het alles oor die liefde gegaan – en Suid-Afrika se MotoGP-ster was in sy element. Ná ’n romanse van byna sewe jaar het Brad (28) eindelik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke