Kuier

GOEDKOOP TROUES

GELDSAKE

'n Sprokiestroue met 'n happily ever after daarby is eintlik ál wat verliefde paartjies wil hê wanneer hulle uiteindelik besluit om af te haak en hul lewe saam te begin.

Tog kan dié groot dag gou in 'n nagmerrie en slapelose nagte ontaard wanneer troureëlings en verwagtinge jou begroting oorskry. Die lewe is klaar so duur en elke sent wat jy kan spaar, help om gaatjies toe te stop.

Maar baie paartjies droom steeds van jongs af oor die groot dag waarop hulle hul geluken liefde vir mekaar met 'n spogtroue wil deel, omring deur hul familie en vriende.

TROUE KOS R12 000!

Dít was die geval vir die Kaapse paartjie Ziyaad Abrahams (26) en sy vrou, Kirstie (33). Kirstie is van Athlone en Ziyaad van Elfindale in die Kaap, en hulle het in 2019 ontmoet en op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■