Landbouweekblad

Nuwe riglyne sal planttelers mooi laat dink oor moederkultivars

Nuus Aktueel Plantteling

UPOV het onlangs uitspraak gelewer dat die intellektuele eiendomsreg vir sogenoemde enkelouer-kultivars die eiendom bly van die eienaar van die oorspronklike kultivar waarvan dit hoofsaaklik afgelei is. Enkelouer-kultivars verwys na kultivars wat byvoorbeeld deur mutasies, genetiese modifisering of genoom-redigering ontstaan het.

Vrugtekultivartelers reg oor die wêreld is bekommerd dat hul intellektuele eiendomsreg nutteloos raak as ’n potensieel oneindige aantal EDV’s as uniek beskou word wat hul wetlike status betref.

Volgens die UPOV-uitspraak is daar nie ’n beperking op die aantal verskille wat kan spruit uit die afleiding nie. Dit beteken kultivartelers kan moontlik die regte tot ’n afgeleide kultivar behou selfs al het dit betekenisvolle verskillende kenmerke.

’n Bekende voorbeeld is die voortslepende internasionale twis oor of Tango, ’n mandaryn-kultivar deur die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter