Landbouweekblad

Landbou op die agenda – maar waar is die steun?

VOORUITSKOUING Klimaat

Beriggewing oor planne om kweekhuisgasvrystellings te beperk en aardverwarming in toom te hou, bangmaakstories, regerings se verbintenisse tot groener ekonomieë en oliemaatskappye se wandelgangpolitiek om hul posisie te handhaaf, bereik elke November en Desember ’n hoogtepunt.

Dit val saam met die jaarlikse vergadering van partye, die sogenoemde COP-byeenkomste, wat oplossings soek om aardverwarming te beperk en die oorgang na groener stelsels moontlik te maak.

Byna 200 lande het in 2015 in Parys, Frankryk, onderneem om kweekhuisgasvrystellings sodanig te verlaag dat die gemiddelde aardtemperatuur nie met meer as 1,5 °C toeneem nie.

Hoewel Suid-Afrika hom tydens klimaatsonderhandelinge gewoonlik by die ontwikkelende wêreld skaar, is hy een van die wêreld se toptwintig vrystellers van kweekhuisgasse.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter