Jy vra - ons antwoord
Ek het jul onlangse bandtoets met groot belangstelling gelees en hoewel ons almal ‘n gunsteling band het, is daar selfs meer menings oor banddruk. Wat is die ideale banddruk wanneer jy in die veld is? – Zander Botes.
Ons het by 4x4-entoesias, landreisiger en eienaar van Ultimate Bush Adventurer, Kurt Brunner, gaan aanklop vir raad:
Hierdie onderwerp het al groot gestryery rondom die kampvuur of op 4x4-forums veroorsaak, aangesien almal oënskynlik ‘n kenner is! Die feit is dat banddruk waarskynlik die onderwerp is wat