Die 28-jarige Clive Tigere het aanvanklik in sy pa, dr. Patrick Tigere, se motorhuis met kuikens begin boer. Vandag is hy die uitvoerende hoof van Northroost Hatchery, ’n moderne broeihuis in Makhado (voorheen Louis Trichardt), Limpopo.
Hy het al op skool