Landbouweekblad

Kunsmislewering: Interdik om LBW te muilband misluk

Plaaslike Boeredienste (Edms.) Bpk. (PBD), waarvan Greenlands Kunsmis ’n geregistreerde handelsnaam is, se week lange stryd om Landbouweekblad met ’n dringende interdik te keer om te berig oor die gebrekkige lewering van kunsmis aan boere in Noordwes, Gauteng en die Vrystaat, het op 8 Desember in die Pretoriase hooggeregshof misluk.

’n Tydelike interdik is egter wel toegestaan om die publikasie van PBD se vertroulike inligting te verbied.

PBD het verlede Maandag aansoek gedoen om ’n interdik te verkry teen Media24 se , Chris, en die joernalis Suzanne Venter.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit