Landbouweekblad

Greenlands Kunsmis: Só is boere glo ‘gedrop’

“EK IS AL VIR MEER AS 30 JAAR ’N KLANT BY HULLE. Toe my foon op 1 November lui, het ek gedink die agent wil die tyd vir aflewering op die plaas vasmaak. Maar toe sê hy jammer, ons gaan nie kunsmis kry nie, want daar is nie en hy het waarskynlik ook nie meer werk nie,” sê Hansie Theart, ’n boer van Lichtenburg.

Theart was nie al een nie.

Al Greenlands Kunsmis se klante het dieselfde nuus met die aanvang van planttyd by hul agente gehoor. Dit ondanks bestellings wat al so vroeg as Junie vasgemaak is. Van die deposito’s is ook reeds betaal.

’n Dokument is op 2 November deur Greenlands Kunsmis aan sy agente uitgereik waarin aangevoer word dat Greenlands Kunsmis nie kunsmis kan lewer nie omdat dit oorgekoop is deur BB5 Kommoditeite. Verder word aangevoer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter