Die ekonomiese gesegde beweer jy kan jouself nie ryk spaar nie, maar ’n jaarlikse besparing van byna R38 miljoen laat ’n mens heroorweeg of daar nie waarheid hierin steek nie.
Sowat 11 jaar gelede het die Amerikaanse vyfdegeslagboer Rick Clark sy droom begin volg van grootskaalse gewasproduksie sonder die gebruik van