Landbouweekblad

Nyweraars slaan munt uit die oorlog

Trekkerstories 4

Sir David Brown se trekker, die VAK1 wat in 1939 op die Royal Show bekend gestel is ná sy samewerking met Harry Ferguson beëindig is, is ’n goeie voorbeeld van ’n produk wat op die verkeerde tydstip op die mark gekom, maar onregstreeks daarby baat gevind het – die Tweede Wêreldoorlog het minder as drie maande ná die bekendstelling daarvan uitgebreek.

Die David Brown-fabriek moes op groot skaal onderdele vir wapentuig vervaardig, maar ’n relatief klein getal trekkers is darem ook ingepas. Gedurende die oorlog is slegs sowat 5 000 van die VAK1 gebou. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit