Landbouweekblad

Logistiek en tegnologie die ruggraat van Spar se sukses

Die Spar-groep tel onder die vier groot supermarkgroepe in Suid-Afrika, met ’n omset van sowat R136 miljard en bedryfswins van R3,4 miljard (volgens sy 2022-jaarverslag).

Die groep gebruik ’n lisensie-tipe model. Oorhoofs is die groep eintlik ’n groothandelaar en ’n verspreidingsnetwerk vir die onafhanklike winkeleienaars wat aan die groep verbind is met lisensieen gedragkontrakte. Die groep ondersteun die onafhanklike winkeleienaars met die ontwikkeling van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related