Landbouweekblad

Supersilinder gee windpomp woema

Boere weet ’n windpomp se silinder pomp sy water met die opwaartse slag. ’n Noord-Vrystaatse boer en afgetrede vakman, Henry van Niekerk, het ’n plan beraam om ’n windpompsilinder op én af te laat water pomp, wat die doeltreffendheid baie verhoog het.

Vandag pomp sy windpompsilinder tot 3 600 liter water per uur uit sy boorgat. Dit is meer as genoeg om sy 200 Romagnolabeeste en Dormer-skape elke dag water te gee, water aan sy plaashuis te verskaf en twee spaartenks van 5 000 liter elk vol te hou. As ’n mens in ag neem dat die normale pomptempo van ’n windpomp, na gelang van hoe sterk die wind waai, 180-220 liter per uur is, besef jy hoeveel tyd, energie en selfs geld Henry vir homself bespaar het.

Dit het alles

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit