Landbouweekblad

Is dié mooi markstorie ’n spekskietery?

Manie

Een van Manie se kollegas kry anderdag ’n woedende oproep van ’n markagent oor die taamlik vleiende prentjie wat ’n artikel in die vorige uitgawe van Landbouweekblad (“Tshwane kan leer by sy buurman in die suide”) oor die Johannesburgse varsproduktemark skets.

Die ink van daardie tydskrif was skaars droog of diewe het vir die soveelste keer kragkabels wat die mark se koelkamers aan die gang hou, weggedra. Die mark was van 25 November tot 29 November sonder krag, ondanks ’n spoggerige rugsteun-kragstelsel met ses kragopwekkers, ’n dieseltenk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter