Landbouweekblad

’n Boer is ’n Bok . . .

Manie

Ná die Springbokke se oorwinning in die Wêreldbeker-rugbytoernooi het Roelof Botha, ekonomiese raadgewer by die Optimum-groep, gewys op die ooreenkomste tussen die Springbokke en Suid-Afrika se primêre kosprodusente.

Hy skryf in ’n meningstuk vir albei groepe is wenners op die hoogste vlak en word deurlopend aan fel teenstand en struikelblokke onderwerp. Oor Suid-Afrikaanse boere sê hy hulle kry al dekades die wind van voor met die hoë vlakke van subsidiëring wat boere in die Europese Unie (EU) geniet onder die vaandel van die gemeenskaplike landboubeleid, bekend as Cap.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter