Kuier

WEN JOU Kuier KRISMISBOKS! PLUS HOPE PRYSE

KRISMISBOKS

Ons almal weet die afgelope jaar was nie maklik vir almal nie. By tye het dit dalk gevoel of dinge omtrent beroerd gaan en of jou lysie uitgawes dalk net meer en meer raak.

Besoeke aan die winkel of petrolpomp het ook die bloeddruk opgejaag. Dit voel mos omtrent of pryse vir als net die hoogte inskiet. Ons moes meer hoes vir kos, petrol, klere – noem maar op. Om nie te praat van die kinders se skoolfooie wat ook nog betaal moet word nie.

Dalk het jy finansieel swaargetrek ná die Covid-19-pandemie en moes jy links en regs planne maak om die pot aan die kook te hou. Dalk trek jy swaar by die werk of gebeur daar dinge in jou persoonlike lewe wat jou net soos ’n volstruis jou kop in die sand wil laat druk. Die blote gedagte aan al die gaatjies wat jy moet toestop, voel dalk soms net te veel…

Die feestyd is veronderstel om rustig en kommerloos te wees, maar vir baie is dít nie die geval nie.

Ons lesers ondersteun ons deur dik en dun en dis hoekom besluit het om julle ’n bietjie te bederf en van jul sorge te laat vergeet – al is dit net vir ’n rukkie. En ’n geldinspuiting – net hier in tyd virhele paar uitgawes dek.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related