Kuier

Krismis-Boanzd

Wen

1VAN 3 AMC COOKWARE-STELLETER WAARDEVAN R10 140 ELK!

AMC Cookware is al vir die afgelope vyftig jaar ’n bekende naam in Suid-Afrikaanse huishoudings. Hulle vervaardig stainless steel-kookware en hul reeks verteenwoordig ’n gesonde leefstyl, produk-innovasie en hoogstaande gehalte. Met ’n lewenslange waarborg én uitstekende diens ná jou aankope – sal jy die gemoedsrus hê dat alle etes vir jou familie altyd in die beste kookware voorberei word.

WENK:

Gebruik matige tot lae hitte wanneer jy kook met jou AMC-koookware.Dit beteken jy kan sonder water en olie kook, plus jy bespaar eektrisiteit!

Om in te skryf, SMS KUIER AMC en jou naam, van en plek na 42508 voor Vrydag 31 Desember 2021. Elke SMS kos R1,50. Die wenners word in die uitgawe van 20 Januarie 2022 aangekondig. As jy nie binne vier weke ná kontak jou prys opeis nie, verbeur jy dit.

Wen

1VAN 3 RING-SEKURITEITS-KAMERA-TOESTELLE!

Danksy Ring se reeks slim-tech-sekuriteit en-toestelle kan jy hierdie feesseisoen altyd“tuis”wees. Dit is ’n pro-aktiewe selfdoenstelsel wat huiseienaars se sekuriteit terug in hul eie hande plaas. Mense kan nou in kontak bly met hul huis, hul families en hul bure, om weer ons gemeenskappe vir almal veiliger te maak. Beskikbaar by Takealot, Builders Warehouse, iStore, Incredible Connection en Leroy Merlin.

Jy staan ’n kans om een van twee Ring Video Doorbell-toestelle (R1 999) en een Ring Indoor Camera-toestel (R1 400) te wen.

ring_africa

www.ring.com

Om in te skryf, SMS KUIER RING en jou naam, van en plek na 42508 voor Vrydag 31 Desember 2021. Elke SMS kos R1,50. Die wenners word in die uitgawe van 20 Januarie 2022 aangekondig. As jy nie binne vier weke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related