Huisgenoot

SOOS ’N PAAL BO WATER

DIT slaan jou asem weg wanneer sy haar moeiteloos aan ’n paal optrek en haar lyf grasieus daarom vou. Nie net oor die indrukwekkende spierkrag en vernuf nie – ook omdat Kaitlin Rawson vandag netsowel in ’n rolstoel kon gewees het.

Toe dié paaldanser sewe jaar gelede vir haar eerste kompetisie geoefen het, het die byna ondenkbare gebeur: Sy het geval en haar nek gebreek.

“Ek was besig met my weeklikse les, en ons het ’n nuwe beweging probeer wat ’n brass bridge genoem word – jy is basies onderstebo en hou met die agterkant van een been aan die paal vas, met jou hande bo jou kop,” onthou Kaitlin (26).

“Ek het die posisie vir ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Bianca Terblanche Oor Harry De Villiers
DIT was nie liefde met die eerste oogopslag nie. Allesbehalwe. Ek het ’n ander ou gedate toe ek vir Harry ontmoet het. Hy was amper 10 jaar ouer as ek. Ek en sy broer was saam op skool op Aliwal-Noord. Ons paaie het in 2015 die eerste keer gekruis. E
Huisgenoot8 min read
Die Klank Van Sy Lewe
ELTON John het in 1987 ’n keeloperasie gehad wat sy stem verander het. Rod Stewart het in 2000 gehoor hy het skildklierkanker en kon nege maande lank nie sing nie. Luciano Pavarotti het groeisels aan sy stembande gekry omdat hy aan die begin van sy l
Huisgenoot4 min read
Hoekom Grom My Maag Soms?
‘WAT dink julle van dié een?” vra Bibi en hou ’n geel top met kolle in die lug. Sy is besig om deur ’n klomp klere te gaan sodat sy kan besluit watter klere sy moet hou en watter klere sy moet uitgooi. “Mal daaroor. Jy lyk baie mooi in geel, so ek di