Landbouweekblad

‘Begin by die abattoir’

NuusAktueel Naspeurbaarheid

DIE meer as 160 abattoirs in Suid-Afrika genereer daagliks ’n magdom data oor die herkoms, beweging en toestand van lewende hawe.

Vir naspeurbaarheid is dit die ideale beginpunt, sê dr. Danie Odendaal, direkteur van Veeartsnetwerk.

“Lewende diere kom vanaf baie verskillende plase by die abattoir bymekaar en verlaat die abattoir as karkasse deur ’n ketting van verwerkers tot by die eindverbruiker. ’n Groot getal vee kom dus op ’n daaglikse, maandelikse en jaarlikse grondslag met ’n vervoer- en gesondheidsverklaring by die verskillende gereguleerde abattoirs in Suid-Afrika aan.”

Odendaal werk saam met die Food Safety Agency, die staat se gevolmagtigde inspeksiediens vir vleisgesondheid by onder meer abattoirs, aan ’n voorstel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related