Wat is goedkoopste opsie vir die oordrag van eiendom?
As my man ’n huis met ’n beraamde munisipale waardasie van R2,4 miljoen van sy pa ontvang, wat sal die beraamde koste wees as sy pa die huis voor sy dood aan hom oordra? Sal dit beter wees om die huis as ’n skenking te ontvang? Hoe werk dit?
Jou skoonpa kan die huis