Slootgrawer bied goeie stabiliteit
Die Lovol FR215E-slootgrawer uit China het ’n bakgrootte van 1 m3 waarmee tot 6,5 m gegrawe kan word. Sy Weichai WP6-dieselenjin lewer 129 kW.
Dura Equipment & Sales van Kaapstad het dié werktuig vroeër vanjaar op Nampo Kaap by Bredasdorp vertoon.
Die slootgrawer kan tot ’n hoogte van meer as 10