NUTTIG & NUUT
Jan 17, 2020
2 minutes
VEEBEDRYF
SAGTEWARE VIR MAKLIKE KUDDEBESTUUR
DeLaval het sy Delpro-sagteware vir kuddebestuur opgegradeer, wat die Del-pro Companion-selfoontoepassing insluit. Met dié toepassing kan die gebruiker tussen sy koeie loop en bestuursbesluite op sy selfoon aanbring. Die Delpro-program se data sal in die boer se kantoor bygewerk word sodra sy selfoon via WiFi daaraan gekoppel word.
Mnr. Mike Mouton van DeLaval sê die program
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days