Avontuur Afrika

Gebou in Africa, reg vir die wêreld

Ek word gereeld gevra of ek ‘n dubbelkajuitbakkie of ‘n sportnutsvoertuig (SNV) verkies. My antwoord is eenvoudig: ek is – en sal altyd – ‘n bakkieman wees. Dit is só ‘n veelsydige voertuig en deur bloot ‘n kappie by te voeg, kan jy die hoeveelheid beskikbare pakplek feitlik verdubbel. Hoe kan ‘n SNV ooit daarmee meeding?

Ek moet egter byvoeg dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika5 min read
In Die Nuus
Die eerste fase van ‘n projek om die toekoms van wilde aasvoëlbevolkings in Suider-Afrika te verseker, is suksesvol voltooi nadat 160 Krans-en Witrugaasvoëls by hul nuwe tuiste by Shamwari Privaat Wildreservaat gevestig is. Hierdie vorm deel van ‘n p