Avontuur Afrika

Goeters & geite

Maklike toegang

ereelde lesers van hierdie tydskrif sal weet dat ons die trotse eienaars van ‘n Toyota Land Cruiser 100-reeks VX genaamd BOB (kort vir ) is. Een van die groot probleme met die meeste sportnutsvoertuie (en veral die ouer modelle) is die gebrek aan pakplek, veral as dit met ‘n dubbelkajuitbakkie vergelyk word. Terwyl ek op die internet rondgesnuffel het vir toerusting om BOB beter toe). Hierdie vensters is gemaak van twee lae aluminiumplate, laser-gesny en gevorm om perfek in die agterste vensterspasie in te pas om sodoende maklike toegang tot die laaibak te bied. Boonop is dit stof- en waterdig asook sluitbaar. Met ‘n gewig van 15kg werk dit die beste met die modelle wat die “pop-out” agtervensters het, maar kan ook op ouer modelle aangebring word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika2 min read
Wenke Om KBV’s Te Onderskei
Maak ‘n kortlys van ‘n paar spesies, gebaseer op watter deel van die land jy jouself bevind. Bekyk die area goed vir tipiese habitatte soos ‘n rietbedding, vleilande of ‘n stofpad in die dorre Karoo en bestudeer dan die verspreidingskaarte in jou voë