Avontuur Afrika

Goeters & geite

Tyd is kosbaar

Ons gereelde lesers sal dalk onthou dat ons in ‘n vorige uitgawe die Garmin-slimhorlosies as ‘n geskenk-idee voorgestel het. As jy gelukkig genoeg was om só ‘n horlosie onder die Kersboom te kry, sal jy dalk wil oorweeg om ekstra beskerming te kry (veral as jy die model sonder die saffierkristalgesiggie het).

Vir hierdie doel kan jy gerus ‘n PanzerGlass-skermbeskermer – wat met ‘n kristalhelder skerm spog en geensins die aanraaksensitiwiteit van die horlosie beïnvloed nie – oorweeg. Dit bied ook skok-en waterweerstand, wat beteken dat jy jou slimhorlosie op enige avontuur kan neem. En, as jy nog getwyfel het of jy in hierdie skermbeskermer wil belê, die PanzerGlass bied ook ‘n antibakteriese

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika6 min read
Europa Op ‘N Ander Manier
In die loop van 35 dae het ons 13 grense oorgesteek en ‘n indrukwekkende 27 523km afgelê (net minder as 6 175km daarvan in ons betroubare, gehuurde kampeerwa). Ons reis het egter nie oor die afstand gegaan nie, maar oor die herinneringe wat gemaak is
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko