Avontuur Afrika

Goeters geite

Vir die Kerskous

Doen dit vir die natuur: Veelsydig en eko-en begrotingsvriendelik, is hierdie 1 000ml staansak die perfekte alternatief vir plastieksakkies vir voetslaners en avonturiers wat kookwater wil gebruik om hul maaltye te verhit of te herhidreer. Met ‘n gewig van slegs 124g, is dit maklik om skoon te maak en is bestand teen skade van uiterste temperature. Kry dit op www.foreverfresh.co.za vanaf R169.

As ‘n landreisiger is dit onafwendbaar dat jy jouself een of ander tyd in ‘n kampplek sonder ‘n kragpunt vir jou toestelle gaan bevind. Hiervoor is die Romoss Simple 10 die ideale draagbare

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Wenke Om KBV’s Te Onderskei
Maak ‘n kortlys van ‘n paar spesies, gebaseer op watter deel van die land jy jouself bevind. Bekyk die area goed vir tipiese habitatte soos ‘n rietbedding, vleilande of ‘n stofpad in die dorre Karoo en bestudeer dan die verspreidingskaarte in jou voë
Avontuur Afrika3 min read
Goed Op Dreef
Die lewe is ‘n reis wat deur mylpale gekenmerk word en soos ons deur sy kinkels navigeer, skryf ons die hoofstukke in ons persoonlike lewensverhaal. Dieselfde geld vir Avontuur Afrika. Alhoewel sommige uitgawes dalk as meer noemenswaardig as ander be
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens