![f0035-01](https://article-imgs.scribdassets.com/5fsoucww5cbop69n/images/file3937MNK5.jpg)
(1939 – 2000) is deur Dr Anthony Hall na ‘n legendariese priesterkoning van antieke Afrika vernoem en was ‘n vredeliewende olifant wat meestal in die Shingwedzi-omgewing opgemerk is. In 1982 is hy deur stropers met AK-47’s aangeval, maar het gelukkig oorleef. In 1984, tydens ‘n geveg met ‘n ander olifantbul, het Joao egter altwee sy tande afgebreek en die ivoor is nooit opgespoor nie.