Landbouweekblad

Kontoere is soos jou veiligheidsgordel, ook tydens El Niño

DIE behoorlike benutting en bestuur van reënwater is iets waaraan saaiboere deurlopend werk, sê Lehman Lindeque, grondkundige en boer van Reitz. “Dis soos jou veiligheidsgordel, jy dra hom elke dag, maar jy gaan nie elke dag ’n ongeluk maak nie. ’n Mens moenie sê omdat dit nou droogte is, is jou waterafloop nie belangrik nie.”

Oor geslagte heen het boere in dié bergagtige terrein geleer dat erosie maklik plaasvind as hulle nie die hellings met kontoere bewerk wat die water herlei sodat dit nie die kortste pad ondertoe volg nie. “Kontoere, ondersteun deur waterbane, is een van die vernaamste hoekstene van ’n suksevolle saaiboerdery in die Oos-Vrystaat,” sê JT Prinsloo, grondkundige van VKB.

Die neiging van harde reënbuie van tot 50 mm op ’n slag is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit