Landbouweekblad

Klein-Karoo ‘haal weer asem’

Toe die eerste reën ná ’n droogte van vyf jaar oor die Klein-Karoo val, was dit asof ’n gordyn oopgetrek is. In Mei 2020 het die inwoners van Ladismith opnuut moed gekry nadat hulle in die wurggreep van “een van die ergste droogtes in menseheugenis” sedert 2016 was.

Ná verskeie biddae vir reën het daardie eerste druppels in die daaropvolgende weke net meer en gereelder geword.

Nou, twee jaar later, is die damme amper weer vol. Boere beraam planne om hul boerderye in ’n rigting van herstel te stuur en om die groot verliese op ander maniere in te haal. Dié streek het die afgelope seisoen tot 346 mm reën gekry, saam met heelwat water vanaf die berg, sê mnr. Ben Kotzé, eienaar van die plaas Sunnyside en bestuurder van Longacre, ’n vrugtedroëry op Ladismith. “Ons kan weer asem haal.”

Klein-Karooboere worstel nou egter met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter