Landbouweekblad

Herlewingslandbou en aartappels: Minder insette en groter grondvoordele

Beter, bestendige opbrengste met minder stikstof en ’n opbou van koolstof in die grond is net twee van die verblydende tekens wat blyk uit proewe met herlewingslandboupraktyke by aartappels.

Die besproeiingsplaas naby Lichtenburg wat amptelik verlede jaar deel van die McCain Global-groep se Farms of the Future-program (FoF) geword het, bly in wese ’n aartappelplaas vir die produksie van aartappels vir slaptjips.

Die eerste FoF-plaas is in Kanada en die Noordwes-plaas is die tweede. Die doelwitte van die program sluit in om grondgesondheid te verbeter, voedingstowwe en water doeltreffender te gebruik, minder produksiemiddele-vrystellings te verminder – alles sonder om opbrengs in te boet en om terselfdertyd koste te verlaag.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit