Janmarck Beefmasters van die broers Jannie, Bismarck en Tabbie du Plessis van Bethlehem het ’n baie goeie produksieveiling gehou waar al die bulle teen gemiddeld R85 000 verkoop is. Jannie en Bismarck is voormalige Springbok-rugbyspelers.
Die hoogste prys was R260 000 vir die bul JAN 20-47 wat deur Wynand en Philip Potgieter van NGB