Landbouweekblad

Veilings

THEUNISSEN / BONSMARA / R120 000

Twee bulle is vir R120 000 op die Leeuwbult-veiling verkoop, die gemiddelde bulprys was meer as R71 000, en met 100% verkope het Leeuwbult Bonsmara se vyfde produksieveiling op die plaas Whitfield buite Theunissen alles op die lys vir ’n suksesvolle gesê. Die bul IC 19-439 op die foto is een van die twee wat vir R120 000 verkoop is. onder meer het die veiling bemark. Die veiling is deur OVK aangebied en die afslaer was Gareth Hughes.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter