Huisgenoot

LAAT JOU TYD TEL

PENDEL, doktersafsprake, wasgoed. Elke liewe dag is ’n malle maalkolk wat jou tyd opsuig.

Jy sou graag soms wou leeglê, saam met vriende kuier of lees, maar jy kry net nie tyd daarvoor nie.

Volgens prof. Cassie Holmes van die Universiteit van Kalifornië kan ons ons tyd beter leer bestuur. “Dink aan tyd as ’n leë fles wat jy vol maak,” sê sy. “Eers sit jy gholfballe in – die belangrikste dinge, soos gesin, vriende, gesondheid. Dan die klippies – jou werk, jou huis. Laaste gooi jy sand in, die klein goedjies soos huistake en e-pos.

“As jy die sand eerste ingooi sal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related