Huisgenoot

BOKKE TEEN DIE BROERS

TOE die Nieu-Seelandse melkboer Kevin “Smiley” Barrett in 1997 sy laaste klubrugbywedstryd speel en die pad plaas toe vat, sê hy met ’n grinnik: “Ek gaan nou ’n paar All Blacks teel.”

En dis presies wat hy gedoen het – eers een, toe twee, toe drie.

Nou wag ál drie daardie Barrett-broers die Bokke weer in in die eindstryd van die Wêreldbekerrugbytoernooi in Frankryk.

Ja, ons praat natuurlik hier van die bekende broers Beauden, Scott en Jordie.

Op 9 Junie 2018 het al drie die eerste keer sáám met die Silwervaring op hul bors op die rugbyveld uitgedraf, en vandeesweek maak hulle weer so, dié keer met die (hopelik vir ons vergeefse) hoop dat hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke