Simson van Suide
Oct 18, 2020
4 minutes
William Croy voor sy huis in Bellville-Suid.
| FOTO: HEINDRICH WYNGAARD
Hierdie eertydse Simson van die rugbyveld met sy welige bos hare en baard is deesdae byna onherkenbaar skoon geskeer, met stoppelbaard oor die wange.
Waar ’n mens verwag dat hy teen dié tyd vanselfsprekend sy kragte as veelsydige voorspeler van ouds ingeboet het, is dit die verswakking van sy geheue wat opval. “Name is ek sleg mee,” maak hy vroeg in die onderhoud reeds verskoning. Óók oor die katarakte wat hy laat verwyder het, wat sy oë nou rooi en seer laat lyk, maar William “Balla” Croy sien in sy
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days