Die Tuinier Tydskrif

Plant jou jakobregoppe nou

In die somerhitte gedy jakobregoppe in droë toestande en blom mooi en lank. Gee hulle die nodige basiese sorg en hulle sal heelsomer en tot in die herfs uitmuntend presteer.

• Plant hulle in goed dreinerende grond wat oorvloedig met kompos verbeter is om dit te• Maak seker hulle kry volop son – minstens ses tot agt uur per dag.• Berei die plek voor voordat die saailinge oorgeplant word omdat hulle aan oorplantingskok kan ly. Voorkom dit deur die plante versigtig uit die kwekeryhouer te haal deur elke bakkie van onder af op te druk tot die plante uit is. Plant dit in gaatjies wat net so diep as die holtes is.• Maak goed nat wanneer geplant word en maak dan onder die plante nat wanneer die grond 5 cm diep droog is. Deur grondlangs nat te maak, sal swamsiektes help voorkom en die toedien van ʼn deklaag sal water help bespaar en onkruid beperk.• Voed vierweekliks met ʼn misstof vir blomme en vrugte om hulle aan die blom te hou.• Plant jou jakobregoppe jaarliks op ʼn ander plek.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.