Huisgenoot

Hoekom raak mense gestres?

BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd in die Babbelboomhuis. Voor hulle lê ’n stapel koeverte.

Af en toe vat een van hulle ’n koevert, maak dit oop en lees hardop wat daarin staan.

“Finale waarskuwing. Julle het tot volgende week Donderdag om al die blare onder die boomhuis op te vee. Groete, Ella Eekhoring.

“Volgende Donderdag! Waar moet ons tyd kry om dit voor volgende Donderdag te doen?” vra Palawa.

“Dis nog niks, Palawa, hoor hierdie een – finale, fínale kennisgewing. Onthou om julle Babbelboks-rekening voor die einde van die maand te betaal,” lees Bibi die brief in haar hande voor.

“Wat! Voor die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related