SA Hunter/Jagter

VELDTOETSE VIR JAGHONDE

ie (Tvl HPR-klub vir die doeleindes van hierdie artikel) het onlangs sy Bosveld-veldtoetse () vir Duitse pointers op die Springbokvlakte in Limpopo gehou. Sowat 27 Duitse pointers vanoor die hele land het aan hierdie prestige-byeenkoms deelgeneem. Dit was die klub se 70ste veldtoets en die toetse het ’n groot rol gespeel om die standaard van veral die Duitse pointer in Suid-Afrika te handhaaf en te verbeter. Die meeste goeie eienskappe van jou Duitse pointer wat jy so bewonder, is die gevolg van seleksie tydens veldtoetse, al was dit ’n paar generasies gelede. Of dit nou ’n briljante jaghond of ’n rusbank-pointer is, daardie fantastiese geaardheid en menshond-eienskappe kom van veldtoetshonde af. Aan die ander kant, as ’n mens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min read
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the

Related Books & Audiobooks