Huisgenoot

PRAAT REGUIT

DIS reeds 22 jaar sedert die kultus- stileeryster, die GHD, die winkelrakke getref het.

Die GHD (wat staan vir “good hair day”) het mettertyd een van die moet-hê-items van sy tyd geword vanweë sy vermoë om gladde, glansende lokke te skep sonder om jou hare te beskadig.

Sedertdien het talle nuwe weergawes op die mark verskyn.

Al maak dit ons lewens soveel makliker, kan die gereelde gebruik van hitte op jou hare, veral as jy dit verkeerd doen, jou hare beskadig en uitdroog. Dit kan ook lei tot gesplete punte en hare wat maklik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers