Huisgenoot

GEPYNIG DEUR ‘WREDE’ MEGS

MET al die troebel water wat onder dié brug deurgevloei het, is dit moeilik om te glo hulle was eens op ’n tyd vir mekaar so lief as wat ’n pa en dogter kan wees.

Foto’s van ’n jong Meghan Markle by haar pa, Thomas, wys die twee uitgelate in mekaar se geselskap. Op een foto rus haar kop op sy skouer. Op ’n ander – geneem kort nadat sy graad gevang het – is sy arm om haar middel en straal hy van trots.

Maar dit was tóé.

Intussen het dinge so versuur dat die hertogin van Sussex en haar pa vyf jaar gelede laas met mekaar gepraat het.

Thomas het sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related