Huisgenoot

DIE WAARHEID OOR THOMAS

DIT was destyds al die donker wolk wat oor hul glanstroue gehang het: Als is nie maanskyn en rose in die familie van die vrou op wie prins Harry sy hart verloor het nie …

Die drama tussen die bruid, Meghan Markle, en haar pa, Thomas, het toe al dae lank opgebou. Thomas – ver weg in Mexiko – het beweer Meghan en Harry het hom afgejak en hy was nie welkom by die troue nie.

In die maande daarna wou die herrie hieroor maar net nie gaan lê nie, met Thomas wat alte graag vir die media vertel Meghan het hom so te sê uit haar lewe gesny – ná als wat hy vir haar gedoen het, insluitend om haar deur privaat skool en universiteit te kry.

En dinge het nie verbeter nadat hy nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w