GROEN
an-Hendrik en Alana Groenewald (regs) het die muurpapierhandelsnaam Groen in 2018 begin ná hulle muurpapier ontwerp het vir hul huis in Kaapstad. Met Jan se ervaring in die drukkersbedryf en Alana se ontwerpagtergrond, het hul stokperdjie gou gegroei tot ’n onderneming wat plaaslike talent ondersteun. Al die ontwerpe vir hul muurpapier, nes die een op die foto bo, is