ENGELAND
GESKIEDKUNDIGE KANTORE WORD HOTEL
’n Gebou wat in die Eerste Wêreldoorlog deur Winston Churchill as kantore gebruik is, is in ’n luukse hotel omskep. Die gebou is ook waar die skrywer Ian Fleming met die idee vir James Bond vorendag gekom het. Die skrywer was self-flieks te skiet. ’n Aand in hierdie hotel sal jou £1 100 (ongeveer R25 000) kos.