Internasionale handel
die Brics-lande wat vanaf 1 Januarie 2024 ses nuwe volwaardige lede bykry – Argentinië, Egipte, Ethiopië, Iran, Saoedi-Arabië en die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) – sal dié groepering volgens Luiz Inácio Lula da Silva, president van Brasilië, 37% van die wêreld se bruto binnelandse produk verteenwoordig, en 46% van die wêreldbevolking.