Brics-vriende bied nog min voordele
Suid-Afrika se Brics-lidmaatskap en veral sy steun aan Rusland rakende die oorlog in Oekraïne haal gereeld die nuus. Sydney Mufamadi, pres. Cyril Ramaphosa se veiligheidsraadgewer, was einde April in Washington, Amerika, om volgens te probeer keer dat Suid-Afrika sy uitvoervoordele kragtens die Amerikaanse wet op groei en geleenthede (Agoa) verloor. Theo Venter, politieke ontleder, het vroeër op