’N GEEN in varke se immuunstelsel is deurslaggewend vir die Afrika-varkpesvirus om binne varke te vermeerder en besmetting te veroorsaak.
Dié bevinding is danksy Crispr-Cas9-tegnieke gemaak deur ’n span navorsers van die Friedrich-Loeffler-Institut (FLI), verbonde aan die Duitse regering, en die Roslin-instituut aan die