Huisgenoot

EENDRAG MAAK MAG

DIT gebeur selde. Politici sit hul verskille opsy en werk saam vir ’n gemeenskaplike doel.

Gewoonlik is dit elke party vir homself. Beledigings en beskuldigings vlieg, en volwassenes gedra hulle soos kinders op die speelterrein. Dinge raak woes – en samewerking byt in die stof.

Daarom was dit ’n aangename verrassing toe sewe opposisiepartye onlangs bymekaargekom en in die openbaar ’n ooreenkoms onderteken het waarin hulle belowe om in dieselfde rigting te trek. En al stem die partye nie juis oor alles saam nie, is hulle eenstemmig oor die belangrikste kwessies.

Die eerste hiervan is dat hulle wil saamspan om te keer dat die ANC nóg vyf jaar regeer.

‘ONS MOET GEWOOND RAAK AAN KOALISIE-POLITIEK AS ’N PERMANENTE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers