Huisgenoot

RAAISELS

GROOT BLOKRAAI

WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

NO 2509

KOMPETISIEVRAAG

Watter siekte is ter sprake?

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot Blokraaie.

Dié week wen een leser Brood & Botter: ’n Lewe van kook deur Nic van Wyk (H&R, R450).

In sy eerste kookboek neem Nic van Wyk, Kaapse sjef en geliefde Kokkedoor-beoordelaar, ons op sy kosreis van 21 jaar.

Dit is sy kulinêre mondigwording en hy bied van onthoukos uit sy kinderdae en nostalgiese restaurantgeregte met ’n kinkel tot sy hartskos en aardse gunstelinge. Die boek herinner met klassieke manier van kosmaak en basiese kookmetodes. Nic se resepte weerspieël sy voorkeur vir eerlike kos sonder fieterjasies, onopgesmuk maar dieplekker, soos groenbone met witpepersous of dik plaasbotter en nat geelvetbiltong op witbrood.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related