Huisgenoot

’N KLAP IN DIE GESIG

OP DIE verhoog staan twee fris manne armlengte van mekaar, weerskante van ’n swaar ystertafel.

Hulle haal diep asem terwyl hulle mekaar stip in die oë gluur. Dan knik hulle hul koppe vir mekaar.

Hulle is gereed vir die geveg.

Pieter Bulldog swaai sy regterarm stadig tot net voor Alex Ravis se wang om sy afstand te meet. Hy skuif ’n halwe voet nader. Dan die tweede stadige swaai. Nou is die afstand tussen hulle net reg.

Alex weet met die derde swaai kom die klap. Volgens die internasionale reëls van klapgevegte, oftewel slap fighting, mag hy nie sy oë toemaak of sy kop wegruk wanneer die klap kom nie.

Pieter moet sy teenstander met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke