Landbouweekblad

Topwenke om opbrengs te behou

Graan Beurtkrag, droogte en besproeiingsmielies

Kragonderbrekings lei tot groot skade aan besproeide gewasse. As water nie op die regte stadium gegee word – of reën nie betyds voorkom nie – kan kragonderbrekings baie groot skade tot gevolg hê.

Besproeiingsmielies word teen ’n verhoogde stand geplant, met gepaardgaande hoër opbrengste. Daar is ’n reglynige verband tussen water wat deur die plant opgeneem en getranspireer word, en die opbrengs wat verkry word. Namate die plante groter raak, neem hul blaaroppervlakte drasties toe. Meer blare beteken dat meer water per hektaar deur die plante opgeneem word. Onder besproeiing word water aan die plant voorsien wanneer dit nodig is.

Baie navorsing is gedoen oor hoeveel skade deur droogtestremming in die blomstadium aan die mielieplant aangerig word, maar meer navorsing is nodig oor wat in ’n vroeë stadium van ontwikkeling gebeur.

Wat tydens droogte gebeur

Droogte word in effek nageboots waar besproeide mielies nie betyds besproei kan word nie. Evapotranspirasie is die totale verlies van water vanaf die grondoppervlak en deur plante se blare. Evaporasie lei

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter