AKKERBOU PIETER RADEMEYER
Feb 19, 2021
2 minutes
STAMBREEK BY MIELIES
FOTO: PIETER RADEMEYER
Stambreek en hoë reënval gaan hand aan hand en dus is dit nie verbasend dat dit dié seisoen voorkom nie. Stambreek kom tipies voor tydens die vegetatiewe groeistadium, maar kan in enige stadium voorkom vanaf groeistadium V5 tot V18 (vyf tot 18 blare ontvou waarvan die kraag sigbaar is).
Algemene voorkoms is tydens die V5-V8-groei-stadium
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days